17 lines
1.9 KiB
Properties
17 lines
1.9 KiB
Properties
# This Source Code Form is subject to the terms of the Mozilla Public
|
|
# License, v. 2.0. If a copy of the MPL was not distributed with this
|
|
# file, You can obtain one at http://mozilla.org/MPL/2.0/.
|
|
|
|
readError = %S kon nie gestoor word nie, aangesien die bronlêer nie gelees kon word nie.\n\nProbeer later weer, of kontak die bedieneradministrateur.
|
|
writeError = %S kon nie gestoor word nie, aangesien 'n onbekende fout plaasgevind het.\n\nProbeer dit in 'n ander ligging stoor.
|
|
launchError = %S kon nie geopen word nie, aangesien 'n onbekende fout plaasgevind het.\n\nProbeer dit eers op skyf stoor en dan die lêer te open.
|
|
diskFull = Daar is onvoldoende spasie op die skyf om %S te stoor.\n\nVerwyder onnodige lêers van die skyf en probeer weer, of probeer die lêer in 'n ander ligging stoor.
|
|
readOnly = %S kon nie gestoor word nie, aangesien die skyf, vouer of lêer, skryfbeskermd is.\n\nHaal skryfbeskerming van die skyf af en probeer weer, of probeer die lêer in 'n ander ligging stoor.
|
|
accessError = %S kon nie gestoor word nie, aangesien u nie die inhoud van daardie vouer kan verander nie.\n\nVerwyder die vouereienskappe en probeer weer, of probeer die lêer in 'n ander ligging stoor.
|
|
SDAccessErrorCardReadOnly = Kan nie die lêer aflaai nie omdat die SD-kaart in gebruik is.
|
|
SDAccessErrorCardMissing = Kan nie die lêer aflaai nie omdat die SD-kaart soek is.
|
|
helperAppNotFound = %S kon nie geopen word nie, aangesien die geassosieerde helper-toepassing nie bestaan nie. Verander die assosiasie in u voorkeure.
|
|
noMemory = Daar is onvoldoende geheue om die aksie wat u aangevra het, te voltooi.\n\nSluit 'n paar toepassings af en probeer weer.
|
|
title = Laai tans %S af
|
|
fileAlreadyExistsError = %S kon nie gestoor word nie omdat 'n lêer reeds bestaan met dieselfde naam as die '_files'-subgids.\n\nProbeer dit in 'n ander ligging stoor.
|
|
fileNameTooLongError = %S kon nie gestoor word nie, aangesien die lêernaam te lank is.\n\nProbeer dit met 'n korter lêernaam stoor.
|